“Save the sheep” Droogtehulpprojek
PRG Societas ondersteun graag Janco Kotzé (Gr. 9) om tweedehandse speelgoed in te samel vir die “Save the Sheep” inisiatief wat ondersteuning bied aan die boeregemeenskap in die Karoo.
Hierdie projek lê na aan sy hart en u word aangemoedig om ook deel te word van hierdie projek.
#Deloitte #MakingAnImpactThatMatters