Algemene Nuus / General News

PRG-swemspan wenners van die seunsafdeling van die Menlopark-uitnodigingsgala

Baie geluk aan die PRG-swemspan wat as wenners van die seunsafdeling van die Menlopark-uitnodigingsgala aangewys is.

James Wing is die junior victor ludorum en Eric Kotzé deel die senior victor ludorum-beker.

Die uitslae is soos volg:
50 m-vlinderslag
John de Kock: silwer
Eric Kotzé: goud + rekord
Lukas Muller: silwer
50 m-rugslag
Jonathan Coolen: goud
André Loots: brons
Eric Kotzé: silwer
Lukas Muller: brons
50 m-borsslag
James Wing silwer
Gerard February brons
Eric goud
50 m-vryslag
Josh Morris: silwer
100 m-vryslag
James Wing: goud

André Loots: silwer