Kultuur / Culture

PRG toneel by die Klein Libertas Toneelfees

Die PRG Toneel produksie, “Ek het jou gemaak” het uitstekende gevaar by die Klein Libertas Tienertoneelfees: Paul Roos Gimnasium wen beste Teks deur Esther von Waltseben (Zoid-Afrika faam) en word ook genommineer vir Beste Akteur, Beste Beligting, Beste Regie en Beste Produksie.

Roche Meyer (agter) en Christian Sander (voor)

Christian Sander (links) en Pelatt Smith (regs)