#PRGGameChangerMoment

#PRGGameChangerMoment – 27/2/20

#PRGGameChangerMoment – 27/2/20

Dankie vir die spesiale PRGGameChanger oomblikke gedeel. Hiermee ons gunsteling foto- en video-inskrywings.

Onthou asb …dit gaan net soveel oor die foto as die rede hoekom hierdie vir jou ’n GameChanger oomblik was.

Lees asb die T&C’s  – slegs ’n persoon se eie fotos & video’s sal in aanmerking geneem word.

Vrydag, 6 Maart sal almal die geleentheid gegun word om te stem vir die 2 finale foto’s en videos – meer inligting sal volg. Die wenner vir Kwartaal 1 sal aangekondig word op Maandag 9 Maart. Inskrywings welkom tot en met Woensdag 4 Maart 2020.

PRGGameChanger Video’s

Athletic’s Captain Singing his heart out #PRGGameChangerMoment

Bloemroos walking down the track changed the vibe of the day. #PRGGameChangerMoment

BloemRoos_fly like paper, aiming high like planes_Prestige Athletics_ #PRGGameChangerMoment

Carl Roothmans powerful serve to take the game. PRG 3rd time winner-Gerrie Berner Tennistoernooi #PRGGameChangerMoment

 

Maroon on Ice_40 Degrees on the track with adrenaline running through our veins. Prestige Athletics_#PRGGameChangerMoment

 

No bond stronger than PRG family. Win or lose_Prestge Athletics #PRGGameChangerMoment

PRG #unity#strength. Prestige Athletics #PRGGameChangerMoment

u19A vides Water Polo tournament, EL. 1-5 down. Held heads high, came back 6-5. Stand strong #PRGGameChangerMoment

#12-senior mentoring the juniors #100Ball Stallions in the 2020 Final