Algemene Nuus / General News

Prima HK-kamp

Baie geluk aan die leiers van 2021.

1 Beukes, Daniel
2 Bruwer, Pieter
3 Du Bois, Juan J-P
4 Garbers, Christof
5 Kirsten, George
6 Milne, Devon
7 Slabber, Jacobus H
8 Smit, Berk
9 Smuts, Zion
10 Templeton, Gabriel
11 Vosloo, Justin
Hoofseun: George Kirsten
O/Hoofseun: Pieter Bruwer

Die kamp is 2-3 Oktober by Kruismansbaai gehou.

Voëlklipberg is  in gietende reën uitgeklim, Berk Smit het seekos geduik en daar is koppe bymekaargesit oor volgende jaar. Heerlik gebraai en gekamp langs die see.