Gholf / Golf

Rector’s cup is om die draai

Dit is weer amper tyd vir PRG-gholf se jaarlikse Rector’s Cup vir ouers en seuns.

Vroeg in die derde kwartaal sal leerders die kans kry om hulle twee-bal (seun en ouer/familielid) te bespreek. Daar is beperkte plekke, so moenie hierdie geleentheid misloop nie.