Rugby

Rugby: George Tens Sport and Lifestyle festival

PRG-rugby het die afgelope naweek deelgeneem aan “George Tens Sport and Lifestyle festival”.  Die manne het hul uitsekend van hul taak gekwyt en as wenners uit die stryd getree.

Resultate

Finaal: PRG vs Hotsteppers wen 22 – 7

Kwalifiserende rondtes:

PRG vs BTD Foundation wen 26-0
PRG vs Parkdene wen 36-0
PRG vs SSDP wen 22-0
PRG vs Middelburg wen 55-0