Algemene Nuus / General News

Senior Afrikaans Olimpiade

Foto v.l.n.r.: Jan Lutz, Jethro Phillips, William Louw

Vanjaar het 40 Paul Roos-leerders vir die senior Afrikaanse Huistaal en Eerste Addisionele Taal Olimpiade wat op 20 Mei plaasgevind het, ingeskryf.

  • Jan Lutz (gr. 11) het in die Huistaal afdeling 10 de in die Wes-Kaap gekom.
  • Jethro Phillips (gr. 12) 17de in die Eerste Addisionele Taal afdeling in die Wes-Kaap.
  • William Louw (gr. 11) 1 ste in die Eerste Addisionele Taal afdeling in die Wes-Kaap met ʼn gemiddeld van 92% . William wen ook ʼn kontantprys.