Societas Nuus / News

Societas en School2School Boksprojek

Ons gaan binnekort die besonderhede van die kinders wie geskenke gaan ontvang uitstuur aan almal wie geregistreer het. U sal dus die ouerdom en geslag van die kind weet voordat u die geskenk koop.

Indien u nog graag wil registreer, volg die volgende skakel (https://forms.gle/KB7tCtW1x8gEbX6b7) of voltooi die registrasievorms uitgegee tydens register.