Algemene Nuus / General News

Spesiale eerste dag vir Paul Roosers

Paul Roosers het vandag ‘n spesiale eerste dag beleef. Dr. Leon Schreiber ( Minister van Binnelandse Sake) het die seuns kom inspireer oor hulle toekoms in suid-Afrika gevolg duer die tradisionele dassereminie met die matrieks.