Algemene Nuus / General News

Splendidior 150 – ‘n Ware winskoop!

Splendidior 150 – ‘n Ware winskoop!

Cabernet Sauvignon 2013 versnit van: Beyerskloof * Edgebaston * Kaapzicht * Kanonkop * Kleine Zalze * Meerlust * Middelvlei * Neil Ellis * Overgaauw * Rust en Vrede * Simonsig * The Stellenbosch Reserve.

Magnum @ R250/bottel verpak in ‘n  houtkissie

3-liter @ R650/bottel verpak in ‘n houtkissie

Klik hier vir bestelvorm met inligting.