Algemene Nuus / General News

Splendidior 2020 PRG Kersfeeskonsert

Splendidior 2020, a musical journey in the spirit of the festive season

Die jaarlikse Paul Roos Gimnasium-musiekfees, ’n hoogtepunt op die kultuurkalender, kon weens omstandighede nie hierdie jaar plaasvind nie. Hierdie uitdaging was die inspirasie vir Splendidior 2020, ’n aanlyn Paul Roos-Kersfeesproduksie. Splendidior 2020 stel die musikale talente van die skool se musikante, sangers, “drumline”, oudskoliere en onderwysers ten toon en bring hoop en inspirasie na ’n uitdagende jaar. Die produksie word aangebied in samewerking met Drostdy Teater Stellenbosch en PRG-kultuurborge, Atterbury & We Buy Cars.

Tickets are available at web tickets at R120 per ticket and can be viewed online from 1 November -to 31 December 2020. Visit Webtickets, Splendidior 2020 online show here (click on the link).

Hierdie is die ideale Kersgeskenk vir oumas en oupas, vriende en familie reg oor die werêld asook gewaardeerde besigheidskliënte.

Funds raised supports the Paul Roos Gymnasium Learner Support Fund benefitting PRG families unable to afford their son’s education and school fees.