Algemene Nuus / General News

Subject choice: Grade 10 of 2020 / Vakkeuse vir Graad 10 van 2020

Subject choice: Grade 10 of 2020 / Vakkeuse vir Graad 10 van 2020

Beste Graad 9-Ouer

Vakkeuse-registrasie vir Graad 10 van 2020:

Die datum vir finale vakkeuse-registrasie is 12 Julie 2019. Voltooi die skakel eers nadat u seun se Junie rapport ontvang is en alle nodige prosesse en gesprekke afgehandel is, aangesien hierdie die finale registrasie-proses is.

‘n E-pos ter bevestiging van u seun se vakkeuses sal gestuur word aan die e-pos adres wat u op die aanlynregistrasie voorsien het. Die aanhangsel van die e-pos moet asb. gedruk en geteken word.  U seun moet dit teen 19 Julie aan sy registeronderwyser besorg.

Registrasie skakel / Registration link:

Afrikaanse leerders (9 A1 – 9 A5): https://goo.gl/forms/33lSQFNXf7ePRfMk2

English learners (9E1 – 9 E3): https://goo.gl/forms/RAjCuhUkGB1EPJN13

____________________________________________________________________________________________

Dear Grade 9 Parent

Subject choice registration for Grade 10 of 2020:

The final date for submission of your son’s subject choice is on Friday 12 July 2019.  Complete the link after you received your son’s June report and after necessary conversations with your son, as this is the final registration process for his subject choice of Grade 10.

A confirmation email will be sent to the email address given. The attachment sent with that email must be printed and signed. Your son must hand the form to his register teacher before Monday 19 July.

Registrasie skakel / Registration link:

Afrikaanse leerders (9 A1 – 9 A5): https://goo.gl/forms/33lSQFNXf7ePRfMk2

English learners (9E1 – 9 E3): https://goo.gl/forms/RAjCuhUkGB1EPJN13