Gholf / Golf

Uitslae: Gholf vs Paarl Gimnasium

Uitslae: Gholf vs Paarl Gimnasium

PRG se Gholfspanne het Maandag teen Paarl Gimnasium gespeel by Boschenmeer. PRG se 1ste span klop Paarl Gimnasium met 14 punte. Jack Brugman is as beste speler aangewys met 37 houe. PRG se 2de span klop Paarl Gim met 20 punte. Ties Bakker en Rynhardt van Zyl is as beste spelers aangewys met 36 houe elk.