Algemene Nuus / General News

Uitslae van die 2024 WP Driekamp Kampioenskappe 

Op die foto is Ian Volschenk onder 17 wat die goue medalje verwerf het vir  750 meter swem,20km. padfiets en 5 km hardloop.

Hy gaan die WP onder 17 span verteenwoordig by die 2024 SA Nasionale Driekamp  Kampioenskappe in Port Elizabeth.