Algemene Nuus / General News

Vakkeuse Assessering 2025/ Subject Choice Counselling 2025

Vakkeuse Assessering 2025/ Subject Choice Counselling 2025

Most Grade 9 learners do not possess the self-knowledge or necessary knowledge of the job market to make informed and relevant subject choices for Grade 10. This may result in some learners choosing subjects which may not prepare them for future career choices or which may limit their options in future. Subject choice counselling can assist learners to make an informed decision with the help of psychometric assessments.

Vakkeuse-assessering is ‘n holistiese proses; dit oorweeg ‘n leerder se huidige skolastiese vermoë, akademiese, tegniese-en handelsaanleg, beroepsoriëntasie, belangstellings en narratief.  Wanneer al hierdie aspekte gekombineer word, sal u en u seun in staat wees om `n ingeligte besluit te kan neem. Aangesien die korrekte vakkeuse `n belangrike rol in toekomstige sukses speel, wil ons u graag die geleentheid bied om u seun by Paul Roos Gimnasium te laat assesseer. Let asseblief dat hierdie assessering nie verpligtend is vir enige leerder nie.

Die vakkeuse-assessering proses vir Graad 9’s by Paul Roos Gimnasiumim is`n psigometriese assessering van ongeveer 5-6 ure wat in groepsverband aangebied word tydens skoolure, op Dinsdag, 25 Maart 2025.

Sien pdf vir meer inligting.

PRG Subject Choice Counselling 2025

PRG Vakkeuse Voorligting 2025

Voltooi die registrasievorm deur die skakel te volg https://forms.gle/LEFPjh9fWeD9ThR68

Die registrasie sluit 20 Maart 2025.