Algemene Nuus / General News

Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021

Baie geluk aan die Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021 wat vandag hul dasse ontvang het.

Graad 11
– Joshua Bester (Baksteen)
РRoch̩ Meyer
– James Ndimba

Graad 10
– Joshua Acker
– Miguel Carelse
– Phillip van Lamp

Graad 9
– Christiaan Cronje
– Riley Norton
– Oliver Reid

Graad 8
– Luchwayito Mbaliswana
– Luke Milne
– Truspe Schoeman