Algemene Nuus / General News

Wenners 14 Mei: Covid-19 PRG-leerderondersteuningsfonds lootjietrekking

Baie geluk aan hierdie week se wenners!

Kontak media@paulroos.co.za vir jou prys. Dankie vir die ondersteuning van ons borge en kaartjiekopers.

Lootjiekaartjies bly deel van die weeklikse trekking tot en met 11 Junie. Daar is vele meer pryse om te wen – besoek die webwerf vir meer inligting. https://bit.ly/2WJEDq9.