Algemene Nuus / General News

Z-Dag program 11 Oktober 2019

Z-Dag program 11 Oktober 2019

MATRIEKS SE LAASTE SKOOLDAG

Dag voor Z-dag (Donderdag, 10 Oktober)

7:40: Register
8:00 – 9:00: Teken van hemde
9:00 – 10:00: OBU funksie in Japie Krigesaal
11:00 – 12:00: Netheidinspeksie, uitdeel van Eksamenroosters en plakkers
18:30: Akademiese prysuitdeling

Z-dag program (Vrydag, 11 Oktober)

07:40: Graad 12’s meld om 7:40 voor Moederkerk aan
08:30: Start of church service
09:40: Tea for Grade 12 learners, parents and staff on the main cricket field next to the Centre
10:20: Graad 12’s kry Rektor by Matriekgronde en stap deur Goue Hek
10:30: Final assembly for the Grade 12s.