Oud-Skoliere Nuusbriewe / Old Boys Newsletters

Ons Nuusblog is propvol vars nuus, wat net wys in hierdie uitdagende tye is daar geen tekort aan kreatiewe denke by ons Alma Mater nie.

Die  skool en die OSU hou u ook deur video’s voortdurend ingelig in die grendeltyd.

Volg asb. die onderstaande skakel na die OSU Nuusblog wat kwartaaliks opdateer word.

http://paulroosoldboys.co.za/