Gr 9 -12 nuwe leerders Inligting / Gr 9 – 12 new learners Information

Geagte Ouers en Paul Rooser

Thank you for choosing Paul Roos Gymnasium.

Volg asb. die skakel en voltooi die vorm teen Vrydag 19 Desember 2025:

Google Form

Please find the following important information for 2026 by clicking on the links:

  1. 2026 PRG Gr. 9 – 12 Inligtingstuk _ Important Information
  2. Splendidior Official School Uniform
  3. Splendidior_Letter to parents 2026
  4. Handboeke / Text Books

MySchool word MyDifference

Ons moedig alle nuwe Paul Roos-ouers aan om die MyDifference toep af te laai en Paul Roos te ondersteun.

Boekelyste en skryfbehoeftes

Daar is enkele WKOD-handboeke wat deur die skool voorsien word.  Dit sal in Januarie 2026 gedurende die eerste skoolweek uitgedeel word.  Die res van die handboeke en skryfbehoeftes moet voor die skole in 2026 begin, aangekoop word.

Plaas bestellings vir handboeke vroegtydig by die onderskeie boekhandelaars.

Inligting rakende onderriggelde en koshuisbetalingsvorms sal deur die adminkantoor uitgestuur word.

Ons sien daarna uit om u as ouer en jou as nuwe Paul Rooser by ons te verwelkom!