Algemene Nuus / General News

PRG-debatspanne maak geskiedenis

Baie geluk aan die ses PRG-debatspanne wat geskiedenis maak by die Oppie tong af-finaal. Junior span 1, bestaande uit Janos Versfeld en Francois du Plessis, wen die landswye kompetisie.

Dieter de Kock en Paul du Plessis eindig derde in die senior afdeling. Al ses spanne eindig onder die topses spanne in die land. Baie geluk!