PRG Media

Life at Paul Roos is full of incidentals, special occasions, historic occasions and academic, sport, cultural and other highlights. A vast number of unbelievable moments are captured in a week / term / year.

Paul Roos Gimnasium wil graag ’n platform bied waar ons ouers, leerders en die gemeenskap kan deel in hierdie spesiale herinneringe. Op hierdie stadium is die volgende platforms beskikbaar waar video’s en foto’s gedeel word:

1. PRG Game-changer Moment Campaign

We invite everyone to share these special moments with us – don’t let them get lost on your phone or hard drive. Share a special photo or video and short motivation on why this was a #PRGGameChangerMoment to gamechanger@paulroos.co.za or WhatsApp to 079 330 5439 and stand a chance to win a cash prize. For more information go to #PRGGameChangerMoment.

2.  Videos

Besoek gerus PRG se YouTube-kanaal vir spesiale herinneringe.

3.  Images / Fotogalery

Official / Formal photos

The school schedules formal photo sessions yearly, which include:

  • Individual photos: Gr.8 – Gr.12
  • Class photos: Gr.8 – Gr.12
  • Sport photos of all codes – summer and winter
  • Culture and other committees including Student Council, JAM, Societas etc.
  • Prize-giving ceremonies: Academic and Sport and Culture gala-evening

These photos are available on Nic de Jager’s photo page. For more info, including past photos, contact gohunt@iafrica.com.

Nie-offisiële / Informele foto’s

Foto’s word deur verskeie fotograwe geneem van ’n verskeidenheid aktiwiteite ingesluit sport, toernooie, kultuur ens. Hierdie foto’s word nie offisieel deur die skool gereël nie. Ons wil graag die geleentheid vir leerders en ouers bied om toegang tot hierdie spesiale herinneringe te kry asook die fotograwe, wat lang ure werk om dit op kamera vas te lê, ’n geleentheid bied om ’n inkomste daaruit te verdien.

Foto’s word verskaf deur:

Charmaine Sander. Foto’s is beskikbaar by Charmaine Sander aanlynfotografieblad. Vir meer inligting kontak charmainesander@gmail.com.

Jan van Zyl. Foto’s is beskikbaar by Jan van Zyl aanlynfotografieblad. Vir meer inligting kontak janvanzylphotography@gmail.com

PRG Photography team

The Paul Roos Gymnasium photography team also takes photos that are available at PRG’s online photo gallery.

4.  Sluit aan by die PRG Mediaspan / Join the PRG media team

Agtergrondinligting

Missie: Die missie van die mediaspan is om die PRG-oomblikke vas te vang in elke sportkode en -span, kulturele aktiwiteite asook amptelike sosiale geleenthede. Om toegang tot media uit te brei ten einde soveel dekking moontlik te verseker van alle PRG-gebeurlikhede.

Doel: Die vrystelling / beskikbaarstelling van PRG-herinneringe aan die PRG-gemeenskap ten einde die PRG-handelsmerk uit te bou deur die kamera en lense van ons leerlinge, onderwysers, ouers en professionele fotograwe. Deur media meer toeganklik en beskikbaar te maak vir ons PRG-gemeenskap verseker ons die uitbou van die PRG-handelsmerk op alle mediaplatforms en versterking van die PRG ‘brotherhood’-beeld.

Visie: PRG Mediaspan wil die leerlinge, onderwysers, ouers asook professionele fotograwe die geleentheid bied om die beeld van PRG uit te bou deur die kragtige medium van foto- en videografie.

Become part of the PRG Media team

Paul Roos Gymnasium is looking for parents, supporters or members of the community (anyone with an eye for a good photo, not only professionals) to join our media team. Any interested parties kindly complete the online application form at PRG Media Team Membership Application.

Please take note of the following guidelines that apply to accreditation:

  • Links to a Facebook page or website will be placed on the PRG website under the section: informal photos
  • Accredited photographers are asked to
    • Make their photos available to the school free of charge to be used in formal publications or on social media. Photo credit will be given.
    • Give access to parents and learners to buy photos directly from the photographer.
    • Be an active member of the club to help with coverage of events as coordinated by the school. PRG would like to ensure that key events have photographers assigned to them. Photographers’ schedule, interest and expertise will be considered when assigning these tasks.

Wie kan aansoek doen?

Enige aspirant en professionele foto- en videograaf wat beskik oor sy / haar eie toerusting en bereid is om saam met Paul Roos te werk gehele die riglyne soos bo uiteengesit.

What’s in it for me? 

PRG believes in the principle of give and take. In exchange for the use of photos or videos made available to the school to use on official social media pages and for publication, the photographer will receive credit on all these platforms.

Links to websites of accredited members will be shared on the school’s website to offer the public an opportunity to purchase the photos directly from the photographer. Learners will receive credit in official publications.

If your application is successful, you will receive official accreditation to cover events and matches. This should not be a hasty decision. The key requirements to be part of this team are availability and commitment.

Aansoeke

Aansoeke vir ’n spesifieke jaar sluit 31 April van daardie jaar. Aansoeke vir die daaropvolgende jaar word in November / Desember van die voorafgaande jaar gefinaliseer. Vul asb. die aanlynvorm in by PRG Media Team Membership Application. Ons sien uit om u aansoeke te ontvang. Indien u enige vrae het, kontak gerus media@paulroos.co.za.