PRG wen die Boland Landbou Tennisfees
Baie geluk aan Paul Roos se o. 19B-tennisspan wat die naweek ‘n oorwinning by die Boland Landbou Tennisfees behaal het.
Die span het bestaan uit: Alec Koch, Ruben Smit, Rocco Noades, Dawid-Wiese Viljoen, Christian Oberhofer, Liyema Mancoba, Nathan Sloan en Johan Maritz.






























