Splendidior Brand Shop
Besoek die Splendidior winkel vir alle nuwe skooldrag, sportdrag en ondersteunersdrag. Die winkel is op die skoolterrein onder die Japie Krige-saal, langs Roosinbosch kafeteria.
PRG Skooldrag
Neem asseblief kennis dat die offisiële PRG-kleredragdokument tans opgedateer word en teen Maandag 27 November op die webblad gelaai sal word. Intussen, vir enige dringende navrae, kontak asb vir Bradley by Splendidior.
Besigheidsure 2025/2026
Maandae – Vrydae: 07:30 – 16:00
Saterdae: GESLUIT
- Slegs oop op Saterdae vanaf 4 Oktober 2025 tot 20 Desember 2025 from 08:00-13:00
- Slegs oop op Saterdae vanaf 01 Oktober 2026 tot 19 Desember2026: 08:00-13:00
Sondae/Vakansiedae/Skoolvakansies: GESLUIT
Die winkel is oop tydens pouses vir aankope.
Debiet- en kredietkaarte word aanvaar, behalwe Diners Club en American Express.
Skoolkwartale 2025:
22 Julie-03 Oktober (oop vanaf 21 Julie’25 en gedurende 3de kwartaal skoolvakansie).
13 Oktober – 12 Desember (Winkel sluit 20 Desember 2025)
Skoolkwartale 2026:
14 Januarie-27 Maart (oop vanaf 5 Januarie 2026 en sluit 27 Maart 2026)
08 April-26 Junie (oop vanaf 6 April 2026 en sluit eers 26 Junie 2026)
21 Julie – 23 September (oop vanaf 20 Julie 2026 en sluit 23 September 2026)
06 Oktober – 11 Desember (oop vanaf 01 Oktober 2026 en sluit 19 Desember 2026)
Kontak
Epos: splendidior@dejagers.co.za
Landlyn: 023 004 1568
WhatsApp: 066 294 0629






























