Algemene Nuus / General News

PRG Hokkie Nommer 1 in Suid-Afrika

‘n Trotse dag vir Paul Roos Gimnasium se hokkieprogram. Ons o.19A-span is vir die eerste keer in ons geskiedenis amptelik nommer een in Suid-Afrika. Die o.16A-span eindig tweede en die o.14A-span ook eerste. ‘n Merkwaardige prestasie wat getuig van harde werk, toewyding en die karakter van die spanne. Veels geluk aan ons spelers en afrigters.