Deurlopende Projekte / Ongoing Projects
Deurlopende Projekte waarby u betrokke kan raak:
- Straatlig straatuitreik
- Rivierskoonmaak (Eersterivier)
- Stellenbosch Jeuguitreik
- Straatligmentorprojek
- Wiskunde tutoringprogram.
Vir weeklikse informasie, sien die Societas kennisgewingbord buite kamer W7 asook die Societas Facebook-bladsy “Paul Roos Societas”.