Reünies 2026 / Reunions 2026

Sien asb. die aanlyn-databasis deur hierdie skakel te volg: https://prg.alumnet.co.za

Registreer of teken aan en bring asb. u profiel op datum om sodoende die OSU-kantoor in staat te stel om u op hoogte te bring van gesellighede en reünies.

Reünies

Alle navrae kan gerig word aan oldboys@paulroos.co.za

Die Senior Old Boys se offisiële reünie vind plaas op Vrydag 13 November 2026

Navrae is baie welkom: oldboys@paulroos.co.za – 021 883 8627