Oudskoliere Lidmaatskap / Old Boys Membership

LIDMAATSKAP | MEMBERSHIP

Life Membership
Lewenslidmaatskap 2026
Life-Membership 2026

3-Jaarlidmaatskap (2026-2028)
3 Year membership
3-jaarlid aansoekvorm

Hoekom as ‘n betaalde OSU-lid aansluit?

Oor die afgelope paar jaar het die OSU finansieël bygedra tot die volgende skoolprojekte:

  • Omskepping van die biblioteek na ‘n 3de IT-lokaal.
  • Opgradering van die vierkant van die LPR-gebou.
  • Opgradering van die metaalwerklokaal na J.F. Marais Biblioteek.
  • Aankoop van eiendom vir PRG-personeellid.

Graad 12 ouers – Vir u om te oorweeg | Grade 12 parents – Kindly consider

‘n Geskenk aan u seun: Old Boys  Lidmaatskap | A gift for your son: Old Boys’ Membership

GRADE 12 GIFT I GRAAD 12 GESKENK

GESKIEDENIS EN AGTERGROND

Die Oudskoliere-Unie (OSU) is in 1926 gestig, maar het in 1961 ‘n noemenswaardige rol in die skool se werksaamhede begin speel.

Die komitee het bestaan uit twaalf lede onder voorsitterskap van Piet Myburgh.  ‘n Konstitusie is in 1963 opgestel. Dit was ook die begin van die tradisie van ‘n oud-skolieredas.

KONTAK | CONTACT

OSU-kantoor | OBU Office

Dorfling Terblanche (2008) – 084 621-7607| oldboys@paulroos.co.za
Marike Powell-Taljaard – 021 883-8627 | oldboys2@paulroos.co.za

OSU-Voorsitter | OBU Chairman

Dale Good (1993) – 0828846127 | Dale.Good@gls-equipment.com