Koshuise Algemene Inligting / Hostels General Information
Paul Roos Gimnasium beskik oor twee koshuise, Prima en Prima Nova en anneks Secunda, met Mnr Frans van Niekerk as superintendent van koshuise.
Prima Koshuis
Prima huisves graad 8 tot 12 leerders – 104 in totaal. Die koshuisvader is Mr Willem de Villliers. Mr de Villiers e-pos willemdv@paulroos.co.za
Prima Nova Koshuis
At present Prima Nova and Secunda is home to 161 learners in Grades 8 to 12. The Housemaster is Mr Stephan Jordaan. Mr Jordaan’s e-mail sjordaan@paulroos.co.za