Baie geluk aan Albert Nel, Werner de Bruin (sewesrugby) en Eric Kotzé (swem) wat gekies is om Suid-Afrika by die Dakar 2026 Jeug Olimpiese Spele te verteenwoordig.
Posted on 8 October 2026 under Algemene Nuus / General News, Onlangse Nuus / Recent News