Algemene Nuus / General News

2025 Boland Tweekamp

By die onlangse 2025 Boland tweekamp provinsie se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het die PRG-tweekampspan die trofee vir die hoogste punte van al die o. 17 seuns in hoërskole in die Boland verower.

Op die foto verskyn die PRG o. 17-tweekampspan trofeewenners  van links na regs:  Ruhann Slabber, M.J Combrick en Hunter Krynauw.