Old Boy Steven Kitshoff (matriek 2010)
Old Boy Steven Kitshoff (matriek 2010) sy alma mater besoek om sy boek Kitsie bekend te stel.
Hy het meer oor sy Paul Roos-ervaring en reis tot Springbok vertel. Daarna kon die leerders in die mediasentrum saam met hom kuier.
Baie dankie @steven_kitshoff , @helene_boekeblad en @wordsworthbookssa vir die lekker besoek.






























