Algemene Nuus / General News

2025 SA Nasionale Tweekamp Kampioenskappe te Oudtshoorn

By die 2025 SA Nasioenale Tweekamp Kampioenskappe wat in Oudtshoorn plaasgevind het was daar meer as 900 provinsiale atelete wat meegeding het.

In die onder 17 seuns ouderdomsgroep het 60 seuns meegeding en albei ons twee PRG Boland Tweekamp atlete op die foto van links na regs het die volgende plekke in finale uitslae behaal.

Ruhan Slabber – 22ste plek
Hunter Krynauw – 23 ste plek