Hermanus Schmidt completed his annus mirabilis by winning the National Youth Music Competition. The competition is open to instrumentalists aged 14-19. The final was held in the Endler Hall in Stellenbosch. Watch his performance here: https://www.youtube.com/live/1Cxk1d3RMnk?si=_dpXE6WK033oyJPf
Posted on 8 December 2025
Graad 11-leerder Hermanus Schmidt het die Atterbury Nasionale Klavierkompetisie gewen – een van Suid-Afrika se mees gesogte kompetisies vir jong klassieke musici onder 20 jaar. Sy oorwinning getuig van uitsonderlike talent, toewyding en tegniese vernuf. Dié merkwaardige prestasie volg op […]
Posted on 28 October 2025
Hermanus Schmidt (graad 11) het hierdie week die Johann Vos Musiekkompetisie gewen. Dié gesogte kompetisie word jaarliks deur Hoërskool Bellville aangebied. Na die bekende pianis, Roelof Temmingh, se oorwinning in 2015 is Hermanus nou PRG se tweede algehele wenner.
Posted on 29 August 2025