Gholf / Golf

Die WP junior-gholfspan eindig 3de by die SA’s

Die WP junior-gholfspan – waarvan PRG se Jack Brugman en Andries van der Vyver deel van is – eindig 3de by die SA’s in Nelspruit.

Andries van der Vyver behaal die 3de beste uitslag van al die deelnemers.