Algemene Nuus / General News

Dink of Sink-debatkompetisie 2026

Op Vrydag, 8 Mei het Dieter de Kock, Altus de Villiers en Ben van Niekerk hul goed van hul taak gekwyt en die tweede plek in die finale rondte van die Dink of Sink-debatkompetisie behaal.