Eskom Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes
Paul Roos blink uit by Eskom se Streeks-ekspo vir jong wetenskaplikes wat op 22 Augustus plaasgevind het. 27 leerders het deelgeneem en puik uitslae verwerf:
Reece van Schoor
Thomas Purnell
Meurant Botha
Jean Louis Cotzee
Wium van Niekerk: Beste Senior in die Plantwetenskappe-kategorie en Universiteit van Stellenbosch se topprojek (manlik).Mighael Meyer: Beste Junior in die Chemie- en Biochemie-kategorie.
Timo Kleinert en Daneel Bester: Beste Junior in die Landbouwetenskappe-kategorie.






























