Algemene Nuus / General News

Greetings from the Rector’s desk – 5 September 2025

Greetings from the Rector’s desk – 5 September 2025

Beste Ouers en Voogde / Dear Parents and Guardians

Greetings from the Rector’s desk! I have completed my first week at Paul Roos and it was an inspiration! Die personeel, seuns, ouers en oud-leerders met wie ek oor die afgelope week te doen gehad het, het moeite gedoen om my te laat welkom voel. Baie dankie veral aan die 1975-reüniegroep!

I had the honour of being inducted as the Rector of PRG in Assembly on Tuesday, 2 September and shared a few thoughts with the boys and staff. Ek het besluit om my toespraak met ouers en voogde te deel, as vennote in die opvoeding van jul seuns. Kliek hier vir my toespraak tydens die geleentheid.

I look forward to the journey ahead in this very special school community. Ons sien mekaar binnekort!

Jannie de Villiers