Hokkie / Hockey

Hokkie: 0/16 en 0/18 Paul Roos hokkiespelers Boland-spanne

Baie geluk aan al die 0/16 en 0/18 Paul Roos hokkiespelers wat gekies is vir die onderskeie Boland-spanne.
Baie sterkte met die voorbereiding en deelname aan die IPTs en streekskompetisie wat tydens die vakansie plaasvind.