Krieket / Cricket

Krieket: Riley Norton deel van die SA Colts Krieketspan

Na afloop van die Khaya Majola Krieketweek is Riley Norton verkies om deel te vorm van die SA Colts Krieketspan. Dit is ‘n merkwaardige prestasie, veral as ‘n 16-jarige. Baie geluk, Riley.