Nasionale Oppie Tong Af-kompetisie
PRG Forum se redenaars het almal ‘n A-gemiddeld by die Nasionale Oppie Tong Af-kompetisie behaal. Vier het ‘n gemiddeld van 90% of hoër behaal. Veels geluk aan:
- Henro Kruger 89%
- Matthew Hagemeier 84%
- Willem Visagie 90%
- Steffan Thielen 91.5% en 89.3% (twee kategorieë)
- Altus du Plessis 89%
- Ian Lubbe 88%
- Sebastian Pentz 88%
- Jacobus Steenkamp 90%
- Waldo van Zyl 88%
- Dieter de Kock 85%
- Cornelius Visagie 89%
- Benjamin Schoeman 87.5%
- Julian Pratt 86.3%
- Matthew Ker-Fox 91%
Matthew Ker-Fox (graad 8 ) en Steffan Thielen (graad 11) het na die nasionale finaal (12-14 Oktober) wat in Gauteng plaasvind, deurgedring. Welgedaan.