Sport

Paul Roos 0/15-tennisspan onoorwonne by die Boland Landbou Tennistoernooi

Die Paul Roos 0/15- tennisspan het die naweek hul onoorwonne status by die Boland Landbou Tennistoernooi voortgesit en die toernooi vir die 4de keer in ‘n ry gewen.

van links na regs: Swannie Swanepoel (afrigter). Herman Roux, Xander Pienaar, Charl Henning, Willem de Waal, Pieter Kotze, Sebastian Oosthuizen en Henro Kruger.

Paul Roos het met Boishaai in die finaal afgereken.

Paul Roos se uitslae is as volg:
PRG wen Paarl Gim: 9 – 0
PRG wen Oakdale: 9 – 0
PRG wen Durbanville: 9 – 0
PRG wen Nico Malan: 9 – 0
PRG wen Midstream: 9 – 0
PRG wen Boishaai: 5 – 1 (Finaal)

Die finale posisies van al die skole by die toernooi is as volg:

  1. Paul Roos
  2. HJS Paarl (Boishaai)
  3. Paarl Gim
  4. Boland Landbou
  5. Menlo Park
  6. Midstream
  7. Durbanville
  8. Pearson
  9. Nico Malan
  10. Stellenbosch
  11. Oakdale
  12. Hugenote