Paul Roos O/15-Tennisspan verloor naelskraap in die finaal
Baie geluk aan die Paul Roos O/15-tennisspan wat vir die 2de naweek in ‘n ry die finaal gemaak het by die Boland Landbou O/15-tennistoernooi.
Ongelukkig kon die span nie weer soos verlede naweek die finale wedstryd wen nie, en het met 2 wedstryde teenoor 5 teen die span van Paarl Boishaai verloor.
Die span was: Dawid Fourie, Christian Oberhofer, Daneel Bester, Dawid-Wiese Viljoen, Christian Swart, Liyema Mancoba en Rocco Noades.
PRG wen Charlie Hofmeyer: 18-0
PRG wen Paarl Gim: 16-5
PRG wen Boland Landbou: 18-0
PRG wen Oakdale: 18-2
PRG wen HS Stellenbosch: 18-0
PRG vs verloor teen Paarl Boishaai: 9-13 (Finaal)
Die finale stand van sake na die toernooi is:
1. Paarl Boishaai
2. Paul Roos
3. Pearson
4. Paarl Gim
5. Oakdale
6. Durbanville
7. Boland Landbou
8. Marlow
9. Parel Vallei
10. Stellenbosch
11. Menlopark
12. Charlie Hofmeyer






























