Paul Roos Tennisspelers verkies tot WP Kavaliersspanne
Verskeie Paul Roos tennisspelers het aan die WP Kavaliers/Boland Tennisproewe deelgeneem en is tot die WP Kavaliers spanne vir ‘n wedstryd teen die Cape Metropole verkies.
Baie geluk aan die volgende PRG O/19 Tennisspelers wat tot die O/19-span verkies is:
Johan van Wijk, Jake Downie, Echard de Kock, Louis Uys, Jean-Luc Joubert, Eddie Katsarski, Justin Cowley, Christoff Vermeulen, Emile van Antwerpen en Chrislo Joubert.
Die volgende PRG O/15 Tennisseuns is in die O/15-span ingesluit:
Willem de Waal, Xander Pienaar, Luke Bosman, Christiaan Cronje, Raynard Kamffer, Melt van As, Herman Roux, Henro Kruger en Charl Henning.
Welgedaan aan die Maroen Machine.