Kultuur / Culture

Podiumpret 2021 – National Results

Van links: Sebastian Pentz, Pellatt Smith, Steffan Thielen

Twelve Afrikaansredenaars from PRG took part in the annual Podiumpret Oratory Competition and achieved excellent results on a national level.

Pellatt Smith het sy redenaarskategorie gewen en is ook as die algehele wenner van die graad 11-groep uit alle kategorieë aangewys. Sebastian Pentz het die tweede plek in sy redenaarskategorie behaal en beklee die vierde posisie op die algehele ranglys van die graad 8-groep uit alle kategorieë. Steffan Thielen het die derde plek in sy redenaarskategorie behaal en beklee die vierde posisie op die algehele ranglys van die graad 9-groep uit alle kategorieë.

Hiermee die uitslae van ons sprekers wat vanjaar aan die finaal deelgeneem het:

Graad Naam van spreker Posisie in Graad Posisie in Kategorie
8 Jacobus Steenkamp 7 4
8 Nicholas Nieman 13 8
8 Sebastian Pentz 4 2
9 Ivan Radley 10 8
9 Louw Smit 13 10
9 Steffan Thielen 4 3
9 Xavier Strydom 8 6
10 Willem Visagie 8 6
10 Jo Van Rooyen 12 10
12 Leigh-Rae Luitjies 20 12
11 Pellatt Smith 1 1