Kultuur / Culture

PRG Debat vaar goed by Con Spirito

PRG Forum se Afrikaanse debatspan het op 6 en 7 Mei aan die provinsiale rondte van Con Spirito se voorbereide debat deelgeneem. Hiermee die resultate. Veels geluk aan al die spanne!

Junior 1:
Ian Lubbe, Rossouw van Niekerk
VERLOOR teen Hoërskool Stellenberg.

Junior 2:
Damian de Lange, Christiaan van der Merwe
WEN teen Hoërskool Stellenbosch.

Junior 3:Ben van Niekerk, Johan Smuts
VERLOOR teen Hoërskool Stellenbosch

Senior 1:
Jordan Cridland, Wihan Meyer
WEN teen Hoërskool La Rochelle

Senior 2:
Dirk Guelpa, Steffan Thielen
WEN teen Hoër Meisieskool Paarl

Rossouw van Niekerk en Ian Lubbe (Junior 1) dring deur na die semi-finaal wat in September in Pretoria gehou word.

Veels geluk. #prgforum #prgdebat #conspirito #ENSafrica