Kultuur / Culture

PRG Dramaklub

Die PRG Dramaklub het 23 Maart “The life and times of Michael K” by die Baxter gaan kyk. Die doel van die uitstappie was om die kunste te ondersteun en leerders (en onderwysers) te inspireer soos hulle aan die jaar se produksies begin werk.