Fietsry / Cycling

PRG se bergfietsryers beïndruk alweer

 Veels geluk aan twee van Paul Roos se fietsryers vir prestasies ten tyde van die onlangse SA Enduro Kampioenskappe. Luca Zietsman behaal derde plek in die mans jeugafdeling. Philip van Schalkwyk is die 2022 SA Enduro kampioen in die Junior Mans afdeling. Veels geluk!