Kultuur / Culture

PRG se Debatspanne beïndruk steeds

PRG Forum se debatspanne vaar puik by ATKV Voorbereide-, PRG-interskole en Dink of Sink Onvoorbereide Debat in Meimaand.

ATKV Voorbereide debat: Semifinaal 5 Mei

Drie spanne het deurgedring:
Senior 1: Dirk Guelpa en Steffan Thielen.
Senior 2: Christiaan van der Merwe en Rossouw van Niekerk.
Senior 3: Dirkie Aldrich en Altus du Plessis.

PRG Interskole onvoorbereide debat: 10 Mei

Paul Roos wen 5 uit 6 debatte. Beste sprekers: Nicolaas Smit, Ian Lubbe en Altus de Villiers.

Dink of Sink Onvoorbereide Debat: 12 Mei

Vyf PRG-spanne het deelgeneem en Senior 1: Dirk Guelpa, Steffan Thielen en Altus du Plessis het tot in semifinaal deurgedring.